28/05/2025
‘n Tongband se impak selfs na chirurgie mag insluit spraak probleme gedurende die uitspraak van die volgende klanke; s, z, t, d, j, l, ch, zh (e.g. zh sound in treasure), th and “r” volgens die boek deur Becker et al. (2023) Ankyloglossia (Tongue-Tie), asook met die ‘nnnn’ klank, sien ons in die kliniek.
Ons sien in ons werk en hoor van ouers dat deesdae werk gespesialiseerde tandartse in die area om ouers te help soos Dr Shereen Lim in Joondalup (Northern suburbs of Perth, Western Australia).
Kontak ons om terapie te reël in Joondalup | Yanchep | Yokine op +61 8 9301 4128 of reception@vivaspeech.com.au
Siektes en toestande Tongband (Ankyloglossia) Tongband (Ankyloglossia) Die tong is 'n gespierde orgaan wat ons help om te praat en ook die kos te sluk. Met tongband bind 'n merkwaardig kort, stywe of dik band weefsel die onderkant van die punt van jou tong aan die vloer van die mond vas. Tongband ka...